Minister Anroux Marais' Speech: 2017 Sport Legends Awards | Western Cape Government

Speeches

Minister Anroux Marais' Speech: 2017 Sport Legends Awards

14 December 2017

MINISTER ANROUX MARAIS’ SPEECH: 2017 SPORT LEGENDS AWARDS

KRONENBURG, PAARL

14 DECEMBER 2017

 

Goeiemôre, molweni nonke, good morning

It gives me great pleasure to address you at our significant 2017 Sports Legends Awards ceremony in Paarl today.

The Western Cape Sport Legends Awards ceremony has become a traditional highlight of each year and today we celebrate 13 years of officially recognising our sporting icons. Making this ceremony more momentous is the need to pay homage to our sporting legends’ efforts to use sport as a tool for positive development and to heal a once divided society.  The awards aim to honour sports people in identified sport codes for the role they have played in ensuring the growth, development, and transformation of sport during difficult circumstances. It also serves to acknowledge the contributions made by individuals such as activists, heroes and icons in shaping the future of sport in the Western Cape and South Africa as a whole.

In die verwesenliking van die visie van die Departement van Kultuursake en Sport (DCAS) van 'n sosiaal inklusiewe, kreatiewe en aktiewe Wes-Kaap, het ons sportaktiviste geïdentifiseer en aan hulle erkenning verleen binne hul bepaalde kodes. Die doel van die Sportlegende-toekennings is om 'n gevoel van prestasie te laat ontwikkel in gemeenskappe en om sport-rolmodelle te identifiseer om aan te toon dat prestasie en uitnemendheid  selfs in tye van swaarkry en groot nood moontlik is.

Vandag verleen ons amptelik erkenning aan en vier ons diegene wat 'n beduidende bydrae tot sport gelewer het, diegene wat as ikone in hul gemeenskappe beskou word, diegene wat met style en grasie hul lewens toegewy het aan sport en veral diegene wat 'n rol gespeel het in die vorming van sport voor 1992, vandaar die platinumsterre onder ons.

Voordat ek ingehuldig is as Minister van hierdie wonderlike departement, het ek na ongelooflike stories geluister, nie net oor ons legendes nie, maar die betekenis daarvan om vereer te word met die amptelike erkenning van die groot vordering wat hulle in sport in die Wes-Kaap gemaak het. Ek het van ’n Sportlegende gehoor wat sterwend was toe die departement Sportlegende status aan hom toegeken het. Hulle het na sy huis toe gegaan om die boekrol aan hom te oorhandig. Hy kon tydens die besoek glad nie uit sy bed uit kom nie. Maar toe hy sien dat die amptenare kom om die boekrol aan hom te oorhandig, het hy sy vrou gevra om hom te help sodat hy gereed kan wees om die toekenning te ontvang. Mnr. Vincent Baatjies het daarna vir nog nege maande geleef en volgens sy vrou het die toekenning werklik die gevoel by hom gelaat dat die tyd wat hy aan sport afgestaan het en die moeite wat hy gedoen het vir die ontwikkeling van sport waardeer word.

It is for this reason that I encourage all present here today to participate in the Department’s Oral History Storytelling Initiative. I firmly believe sport has the potential to change lives for the better and brings people together and I am sure you all can attest to this. Therefore, I urge you to share your stories of how sport changed your life or the life of another. The vision of this initiative is to integrate the various components within the DCAS, by capturing and documenting the stories of communities, including our Sport Legends within the Western Cape. Someone once said, “shine your light, share your journey. When you are courageous, you create a spark that ignites and inspires others to be brave”. Our library service will gladly assist those who are keen to get involved.

In a time where our world needs much healing, more social inclusion and rather celebrating our diversity as opposed to it being a dividing factor, sharing your stories of how sport has changed your life for the better will make a positive change in our communities.

Vandag vereer ons diegene wat hul lewens aan sport toegewy het, maar binne ’n groter perspektief, erken ons amptelik die feit dat daar meer positiewe rolmodelle in die Wes-Kaap is. Almal wat vandag toekennings ontvang, is die bakens van hoop vir diegene wat moedeloos en hulpeloos in hul huidige situasies voel. Nie net het julle ons trots gemaak nie, maar julle het ook jul gemeenskappe opgehef, meer as wat julle ooit sal besef en daarvoor bedank ek julle.

For ease of reference, the names and background of the 2017 Sport Legends can be found online.

Media Enquiries: 

Stacy McLean
Spokesperson for Minister Anroux Marais
Email: Stacy.McLean@westerncape.gov.za
Tel: 021 483 4426
Cell: 083 504 117