Seksueel oordraagbare infeksies (SOI's) word van een persoon na 'n ander deur seksuele kontak versprei. Hierdie infeksies veroorsaak Seksueel Oordraagbare Siektes (SOS'e) wat algemeen voorkom, wat pyn kan meebring en wat onvrugbaarheid en sterfte kan veroorsaak indien dit nie behandel word nie. Van die algemene ...
>