Baie gestremdhede, insluitend spraak- en gehoorprobleme kom na vore tydens babas en kleuters se roetinetoetse vir ontwikkeling by primêregesondheidsorgklinieke. Die kind sal, indien nodig, na 'n gespesialiseerde kliniek verwys word. Terselfdertyd sal die kind na 'n rehabilitasiekundige bv. arbeidsterapeut op primêregesondheidsorgvlak (waar beskikbaar) verwys word.
>