Daar is 28 geaffilieerde provinsiale museums in die Wes-Kaap. Museums is oop vir die publiek en bied uitstallings en versamelings aan wat die uiteenlopende kulturele en natuurgeskiedenis van die provinsie uitbeeld, waaronder die nuwe interpretasies van Afrika of inheemse geskiedenis.
>